August 2020

Wat is balans? Balans is “’n resultaat waarin verskillende elemente gelyk of in die korrekte verhoudings is”. Maak vrede met wie en wat jy is. Gewigsverlies en ’n gesonde, gemaklike lyf vereis ’n balans van verskeie dinge. Dinge wat jy moet beoefen, inneem en gewoontes van maak. Maar ook dinge wat jy moet aanvaar en vrede mee moet maak. Die meeste vroue is die een of ander tyd ontevrede